Drafting General Agreements

 
 
 

Afrikaans

Ons help gereeld kliënte met die opstel van algemene kommersiële ooreenkomste, wat insluit koop en verkoop, ooreenkomste tussen aandeelhouers, en die verkoop van aandeelhouding in maatskappye. Ons adviseer ook op bestaande ooreenkomste, en, waar nodig, litigeer ons om dispute op te los wat ontstaan het uit sodanige ooreenkomste.

English

We regularly assist with the drafting of general commercial agreements, such as purchase and sale, shareholders’ agreements, sale of shareholding, and the like. We also advise on existing agreements and, where necessary, litigate should disputes arise from these agreements.


 

SA Branch Phone: +27 (0)21 914 0513
Namibia Branch Phone: +264 (0)81 143 6980
SA Branch: Ben Groot Attorneys Inc (2012/051739/21)
Namibia Branch: Michelle Saaiman Inc (2017/1088)