SA BRANCH: +27 (0)21 914 0513 | NAMIBIA BRANCH: +264 (0)81 143 6980
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00
Hayley Martin

Hayley Martin

Candidate Attorney: SA
Afrikaans

Hayley het die grade BA (Law) en LLB van die Universiteit Stellenbosch verwerf in 2017 en 2019 onderskeidelik. Sedert Januarie 2020 is sy in diens van GVS as ‘n kandidaat prokureur.
Hayley stel baie belang in korporatiewe en kommersiële reg en glo dat sy, deur harde werk en ambisie, die nodige bevoegdhede sal verkry vir ‘n verrykende loopbaan wat ‘n inpak maak.

 

Hayely is ook passievol daaroor om die gemeenskap te dien en te verbeter, en sy glo dat ware sukses nie bereik kan word sonder om die gemeenskap en die omgewing te verbeter nie.

 

In haar spaartyd geniet Hayley dit om aktief buite besig te wees, sowel as om te lees en tyd te spandeer met haar vriende en familie. Sy word geïnspireer deur die volgende aanhaling deur Winston Churchill:

 

Sukses is nie finaal nie; mislukking is nie fataal nie: dit is die moed om aan te gaan wat tel.

English

Hayley obtained the degrees BA (Law) and LLB from the University of Stellenbosch in 2017 and 2019 respectively. She joined GVS SA in 2020 as a Candidate Attorney.

 

Hayley has a keen interest in corporate and commercial law and is determined that through dedication and ambition, she will gain the necessary skills for a prosperous and impactful career. Hayley is also passionate about serving and uplifting the community and believes that true success cannot be reached without doing one’s part for the wellbeing of both the community and the environment.

 

In her spare time Hayley enjoys being active outdoors, reading and spending time with her friends and family.
She is inspired by the quote by Winston S Churchill:

 

Success is not final; failure is not fatal: it is the courage to continue that counts.