SA BRANCH: +27 (0)21 914 0513 | NAMIBIA BRANCH: +264 (0)81 143 6980
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00
Johan Slabber

Johan Slabber

Attorney & Conveyancer, Property Law Consultant: SA

Afrikaans

Johan verwerf die grade B.Com (UFS) in 1991, B.Proc (UNISA) in 1995 en ‘n diploma in Legal Practice (UCT) in 1996.
 

In 1997 word hy toegelaat as prokureur, en daarna as akte besorger in 2003. Hy begin sy loopbaan as regsadviseur by Santam Bpk en is daarna werksaam by twee regsfirmas in Kaapstad en Paarl. By hierdie firmas is hy werksaam met Eiendomsreg, Bestorwe Boedels en Boedelbeplanning.

 

In sy vrye tyd geniet Johan dit om tyd te spandeer saam met sy familie en om so veel as moontlik te reis. Verder is hy ‘n bekwame bergfietsryer.

 

Binne die velde van eiendomsreg en bestorweboedels strewe Johan daarna om vinnige, effektiewe en doeltreffende advies te verskaf.

English

Johan obtained the B.Com (UFS) degree in 1991, the B.Proc (UNISA) in 1995 and Diploma in Legal Practice (UCT) in 1996.
 

He was admitted as an Attorney in 1997 and a Conveyancer in 2003. He started his work career as a Legal Advisor at Santam Ltd and thereafter served at two legal firms in Cape Town and Paarl in their Property Law, Deceased Estates and Estate Planning divisions.

 

Away from work Johan is a family man, likes to travel as much as possible and is a keen mountain biker.

 

Specialising in the fields of Property Law & Deceased Estates, Johan strives to provide quick, effective and solution driven advice.