SA BRANCH: +27 (0)21 914 0513 | NAMIBIA BRANCH: +264 (0)81 143 6980
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00
Leonette Craffert

Leonette Craffert

Attorney: SA

Afrikaans

Leonette het in 2013 haar B.Comm graad (Ekonomie en Politieke Studies) en in 2016 haar LL.B graad, beide by die Universiteit van Kaapstad, verwerf. Sy het in 2017 as ‘n Kandidaatprokureur by GVS aangesluit, en is in Maart 2019 toegelaat as prokureur.

 

In haar vrye tyd geniet Leonette dit om met haar honde op die strand te loop en te ontsnap met ‘n goeie speurverhaal. Sy het ‘n passie vir reis en lekker kos. Leonette het ook ‘n groot liefde vir boeke en hoop om verder te studeer in die toekoms.

 

Sy vind aanmoediging in die aanhaling deur Claire Cook:

 

As Plan A nie werk nie, het die alfabet nog 25 letters.

English

Leonette obtained the degrees B.Comm (Economics & Political Studies) and LL.B from the University of Cape Town in 2013 and 2016 respectively. She joined GVS in 2017 as a Candidate Attorney, and was admitted as an attorney in March 2019.

 

In her spare time, Leonette enjoys taking her dogs to the beach and curling up with a good mystery novel. She has a passion for travelling and fine dining. Leonette also has a love for books and studying and hopes to complete further studies in the future.

 

She finds encouragement in the quote by Claire Cook:

 

If Plan A doesn’t work, the alphabet has 25 more letters.