SA BRANCH: +27 (0)21 914 0513 | NAMIBIA BRANCH: +264 (0)81 143 6980
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00
Magda Groot

Magda Groot

Financial Manager: SA

Afrikaans

Magda het haar B.Comm (Informatika)-graad aan die Universiteit van Potchefstroom verwerf in 2001, en daarna haar Honneurs-graad in Ekonomie voltooi. Sy het sedertdien in verskeie finansiële en administratiewe posisies gewerk. By GVS is Magda in beheer van die boekhou-funksie.

 

Sy geniet dit om tyd buitemuurs met haar gesin deur te bring. Magda glo dat familie baie belangrik is, en het daarom gekies om slegs in die oggende by die firma betrokke te wees.

English

Magda obtained the degree B.Comm (Information Studies) from the University of Potchefstroom in 2001 and thereafter completed her Honours degree in Economics. She has since worked in various financial and administrative positions. At GVS, Magda oversees some of the bookkeeping matters.

 

She enjoys spending time with her family and being outdoors. Magda believes that family is very important and she has therefore chosen to be employed at the firm on a mornings-only basis.