SA BRANCH: +27 (0)21 914 0513 | NAMIBIA BRANCH: +264 (0)81 143 6980
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00
Debbie Brits

Debbie Brits

Personal Assistant: SA

Afrikaans

Debbie het in Oktober 2018 by die span aangesluit, en werk as persoonlike assistent vir Albert Van Zyl.

 

Nadat sy haar skoolloopbaan voltooi het, het sy by twee verskillende regsfirma’s gewerk as litigasie sekretaresse. Sy het goeie ondervinding in litigasie, derde-party eise, en skuld invorderings.

 

In haar vrye tyd geniet Debbie dit om tyd saam met haar man, hulle dogter Olivia, en hulle diere-kinders te spandeer. Sy geniet dit om kos te maak, en hou ook van perdry en kampering.

English

Debbie joined our team in October 2018 as a personal assistant for Albert van Zyl.

 

After completing school, she was employed at two law firms for several years as a litigation secretary. She has experience in litigation, third-party claims and debt collection.

 

In her spare time Debbie enjoys spending time with her husband, daughter Olivia and their fur kids. She also enjoys cooking, horse-riding and camping.