SA BRANCH: +27 (0)21 914 0513 | NAMIBIA BRANCH: +264 (0)81 143 6980
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00
Nastasia Swart

Nastasia Swart

Financial Assistant: SA
Afrikaans

Nastasia het ʼn Hoër Sertifikaat in Rekeningkunde by Akademia in 2016 verwerf. Sy is tans ‘n derde-jaar B.Compt (Belasting) student aan die Universiteit van Suid-Afrika.

 

Nastasia het direk na Hoërskool by die firma aangesluit as ‘n ontvangsdame en werk sedertdien as boekhou-assistent, en is verantwoordelik vir alle rekeningverwante navrae. Sy fokus op die debiteure- en krediteure-funksies van die firma.

 

In haar vrye tyd, wat maar min is as gevolg van werk en studieverantwoordelikhede wat haar besig hou, geniet sy dit om tyd saam met familie en vriende te spandeer en geniet die buitelewe.

 

Haar lewensuitkyk is gebaseer op die woorde van Swami Sivananda:

 

Sit jou hart, verstand en siel selfs in jou kleinste daad. Dit is die geheim van sukses.

English

Nastasia obtained a Higher Certificate in Accounting Science from the Akademia Institute in 2016. She is currently a third-year B.Compt (Taxation) student at the University of South Africa.

 

Nastasia joined the firm right out of High School as a receptionist and has since worked as the bookkeeping assistant, which makes her responsible for all accounts related queries and issues. Nastasia focuses on the debtors’ and creditors’ functions.

 

In her spare time, which is not that often, seeing as work and her studies keeps her quite busy, she enjoys spending time with friends and family and being outdoors.

 

She lives by the following quote by Swami Sivananda:

 

Put your heart, mind and soul into even your smallest act. This is the secret of success.