SA BRANCH: +27 (0)21 914 0513 | NAMIBIA BRANCH: +264 (0)81 143 6980
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00
Nerina du Plessis

Nerina du Plessis

Personal Assistant: SA
Afrikaans

Nerina werk as Emile Haughton se persoonlike assistent. Sy is passievol oor mense en het ‘n heerlike sin vir humor!

 

Sy het in 1996 die graad BA (Politieke Wetenskap) aan die Universiteit van Pretoria verwerf, waarna sy verskeie posisies beklee het. Sy het in Mei 2010 by GVS aangesluit as ‘n ontvangsdame / persoonlike assistent.

 

Nerina geniet dit om tyd saam met haar dogter te spandeer en is aktief betrokke by die “Society of Saint Vincent de Paul” liefdadigheidsorganisasie.

 

Sy is geïnspireer deur die volgende aanhaling van Pous Francis:

 

Ons het almal die plig om goed te doen.

English

Nerina works as a personal assistant to Emile Haughton. She is passionate about working with people and has a delightful sense of humour!

 

She obtained the degree BA (Political Science) from the University of Pretoria in 1996, after which she occupied various positions. She joined the team at GVS in May 2010 as a receptionist / personal assistant.

 

Nerina enjoys spending time with her daughter and is actively involved with the Society of Saint Vincent de Paul charity organisation.

 

She is inspired by the following quote of Pope Francis:

 

We all have the duty to do good.