SA BRANCH: +27 (0)21 914 0513 | NAMIBIA BRANCH: +264 (0)81 143 6980
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00
Uareara Tjaveondja

Uareara Tjaveondja

Legal Assistant: NAM
Afrikaans

Uaraera het in Januarie 2018 by GVS aangesluit, en sien uit daarna om ‘n loopbaan in die regte te volg. Hy is in die proses om te kwalifiseer as ‘n toegelate regspraktisyn.

 

In sy vrye tyd geniet hy dit om gedigte, kort verhale en ander literatuur te lees en te skryf. Hy hou baie van tennis en sokker, en is ‘n getroue fantasie-sokker bestuurder.

 

Uareara leef sy lewe volgens die leuse:

 

As jy nie hou van waarnatoe jou storie op pad is nie, skryf ‘n nuwe einde.

English

Uaraera joined GVS in January 2018 and is keen to build a career in the legal sector. He is in the process of qualifying to become an admitted legal practitioner.

 

In his spare time he enjoys reading and writing poetry, short stories, and other literature. He has a particular fondness for tennis and football and is an avid fantasy football manager.

 

Uaraera lives by the motto:

 

If you don’t like where your story is headed, then write a new ending.