Afrikaans
Terwyl ek groot geword het, het ek nooit daarvan gehou om deel te wees van die groter groep nie. Tydens sportgeleenthede by die skool wou ek altyd liewer die persoon op die veld as op die kantlyn wees. Hierdie kwaliteit maak dat ek verkies om op te staan en aksie te neem. Ek het in 2021 met my LLB studies begin, en is baie opgewonde oor die reis wat ek aangepak het.
Ek hou daarvan om met mense te werk en ek maak seker dat ek luister wat iemand te sê het. Ek glo dat respek vir ander een van die belangrikste kwaliteite is wat ‘n mens kan hê en daarom maak ek seker dat, ongeag die posisie wat ‘n persoon beklee, ek die persoon altyd op ‘n respekvolle wyse hanteer. Ambisie is een van my sterkste punte, en ek wil graag seker maak dat ek die mees ambisieuse persoon in die kamer is.
Ek waardeer die volgende aanhaling van Charles Dickens:
As daar nie slegte mense was nie, sou daar nie goeie regslui gewees het nie.
English
Growing up I never liked being part of the crowd. When we had sporting events at school, I always wanted to be the person on the field not the person on the sideline. This quality has led me to always make sure to stand up and take action. I started my LLB degree in 2021 and I am very excited for this journey.
I am a peoples person who always makes sure to listen to what someone has to say. I believe that respect is one of the most important qualities a person can have. No matter in what position someone is, I always make sure to address them in a manner that is respectful. I believe that ambition is my strongest quality, which has lead me to always make sure to be the most ambitious person in the room.
I am inspired by the following words from Charles Dickens:
If there were no bad people there would be no good lawyers.