Western Cape: +27 (0)21 914 0513 | Namibia: +264 (0)83 331 8170 | Gauteng: +27 (0)12 035 1177
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00

Anine Mulder

Anine Mulder

Anine Mulder

Receptionist: Western Cape

Afrikaans

Anine het in 2018 gematrikuleer. Daarna het sy haar nuuskierigheid vir die onbekende nagejaag en in 2019 ‘n Au Pair in Nederland geword. Dit het haar nuuskierigheid omskep in ‘n diep liefde en passie vir reis en verken.

 

Sy het in 2021 as ontvangsdame by GVS begin werk waar sy konsekwent haar organisatoriese en probleemoplossingsvaardighede ontwikkel. Anine het ‘n borrelende en uitnodigende persoonlikheid wat maklik kontak maak met mense waar sy ook al mag gaan.

 

In haar vrye tyd spandeer sy graag tyd saam met haar vriende, familie en haar harige vriende: Max, Zeus en Percy. Sy is lief vir die buitelewe en sal selde nee sê vir ‘n wandeling in die park. Sy geniet dit ook om mense te help en hoop om ‘n positiewe impak op mense om haar te maak.

 

Sy is geïnspireer deur die volgende woorde van Nelson Henderson:

 

Die ware sin van die lewe is om bome te plant, onder wie se skaduwee jy nie verwag om te sit nie.

English

Anine matriculated in 2018. Thereafter she pursued her curiosity for the unknown and became an Au Pair in the Netherlands in 2019. This transformed her curiosity into a deep love and passion for travel and exploring.

 

She started working at GVS in 2021 as a receptionist where she consistently develops her organisational and problem solving skills. Anine has a bubbly and inviting personality easily making connections with people wherever she might go.

 

In her spare time she enjoys spending time with her friends, family and her furry friends : Max , Zeus and Percy. She loves the outdoors and would rarely say no to a walk in the park. She also enjoys helping people and hopes to make a positive impact on people around her.

 

She is inspired by the following words from Nelson Henderson:

 

The true meaning of life is to plant trees, under whose shade you do not expect to sit.