Western Cape: +27 (0)21 914 0513 | Namibia: +264 (0)83 331 8170 | Gauteng: +27 (0)12 035 1177
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00

Debbie Brits

Debbie Brits

Debbie Brits

Personal Assistant: Western Cape

Afrikaans

Debbie het in Oktober 2018 by die span aangesluit, en werk as persoonlike assistent vir Theunis Kotze.

 

Nadat sy haar skoolloopbaan voltooi het, het sy by twee verskillende regsfirma’s gewerk as litigasie sekretaresse. Sy het goeie ondervinding in litigasie, derde-party eise, en skuld invorderings.

 

In haar vrye tyd geniet Debbie dit om tyd saam met haar dogter Olivia, en hulle diere-kinders te spandeer. Sy geniet dit om kos te maak, en hou ook van perdry en kampering.

English

Debbie joined our team in October 2018 and currently acts as a personal assistant for Theunis Kotze.

 

After completing school, she was employed at two law firms for several years as a litigation secretary. She has experience in litigation, third-party claims and debt collection.

 

In her spare time, Debbie enjoys spending time with her daughter Olivia and their fur kids. She also enjoys cooking, horse-riding and camping.