Afrikaans
Erna is gebore in Bellville, Wes Kaap. Na haar skoolopleiding het sy verhuis na Pretoria waar sy vir ‘n hele paar jaar werksaam was in die verskillende afdelings van die bankwese by die Reserwe Bank wat op daardie stadium nog al die regeringsrekeninge hanteer het. Daarna het sy in verskeie finansiële asook administratiewe posisies gewerk. By GVS is sy werksaam as Persoonlike Assistent.
Sy spandeer graag tyd met haar gesin nl. haar eggenoot Johan en hul kinders André, Jolandi, Phillizè en Annelie. Sy geniet dit om te bak en te brou en veral ook die saamwees tye as gesin. Vakansietyd is berge tyd vir die gesin. Die natuur en veral die stilte – weg van die stadslawaai – is waar mens die beste kan uitrus. Haar lekkerste tydverdryf is boeklees en legkaarte bou.
Haar missie volgens Psalm 23:
Volg die Hemelse HERDER met hart en siel; Hy sal jou versorg.
English
Erna was born in Bellville, Western Cape. After her schooling, she moved to Pretoria where she had been employed for several years in the various banking sections of the Reserve Bank, which at that stage still handled all the government accounts. Thereafter she worked in various financial and administrative positions. At GVS she is employed as Personal Assistant.
She loves to spend time with her family – her husband Johan and their children Andre, Jolandi, Phillizè and Annelie. She likes to bake and prepare meals and enjoy time with the family. Holiday time is mountain time for the family. Nature and especially the silence – away from the city noise – is just the place to relax. She loves to read and do puzzles.
Her mission from Psalm 23:
Follow the Heavenly Lord with heart and soul; He will take care of you.