Western Cape: +27 (0)21 914 0513 | Namibia: +264 (0)83 331 8170 | Gauteng: +27 (0)12 035 1177
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00

Kelly Morland

Kelly Morland

Kelly Morland

Legal Practitioner: Namibia
Afrikaans

Kelly is in Februarie 2018 as ‘n Regspraktisyn van die Hooggeregshof van Namibië toegelaat en is tans ‘n assosiaat onder die direkteurskap van Michelle Saaiman by die GVS Law Windhoek, Namibië kantoor. Haar spesialiteite is in bankreg, regsinvorderings, arbeidsreg, versekeringsreg, verhuurder- en huurderreg, kommersiële en kontraktereg, en algemene siviele litigasie.

 

In haar vrye tyd is sy ‘n vrou, ‘n mamma, en sy geniet tuinmaak en lees graag fiksie.

 

Kelly se leuse in die lewe is:

 

Om ’n verskil in iemand se lewe te maak, hoef jy nie briljant, ryk, pragtig of perfek te wees nie. Jy moet net omgee.

English

Kelly was admitted as a Legal Practitioner of the High Court of Namibia in February 2018 and is now an associate under the directorship of Michelle Saaiman at the GVS Law Windhoek, Namibia office. Her specialties are in banking law, legal collections, labour law, insurance law, landlord and tenant law, commercial and contract law, and general civil litigation.

 

In her free time, she is a wife, a mommy, and she loves gardening and reading fiction.

 

Kelly’s motto in life is:

 

To make a difference in someone’s life, you don’t have to be brilliant, rich, beautiful or perfect. You just have to care.