Western Cape: +27 (0)21 914 0513 | Gauteng: +27 (0)12 035 1177
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00

Marietjie van Zyl

Marietjie van Zyl

Marietjie van Zyl

Financial Manager: Western Cape & Gauteng
Afrikaans

Marietjie het haar B.Comm (Regte)- (2008) en LL.B- (2010) grade aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Sy het haar leerklerkskap in 2011 by ‘n vooraanstaande kommersiële firma in die noordelike voorstede van Kaapstad begin, en is as prokureur toegelaat in 2013. Sy is tans op die nie-praktiserende rol van toegelate prokureurs. Sy het sedertdien in verskeie regs- en finansiële posisies gewerk, wat insluit die onderhandeling van huurkontrakte vir bekende kleinhandelaars in winkelsentrums reg oor Suid-Afrika.

 

Sy het ook die Eiendoms Bestuur-afdeling van ‘n bekende Industriële Bestuursmaatskappy in die noordelike voorstede van Kaapstad, waar haar hoof-fokus op boekhou, en die verskaffing van regsadvies aan korporatiewe kliënte was.

 

By GVS staan Marietjie aan die hoof van die boekhou-funksie. Marietjie glo dat familie baie belangtik is, en daarom het sy gekies om in ‘n half-dag posisie aangestel te word by die firma.

English

Marietjie obtained her B.Comm (Law) (2008) and LL.B (2010) degrees from the University of Stellenbosch. She commenced articles in 2011 at a prestigious commercial law firm in the Northern Suburbs of Cape Town and was admitted as an attorney in 2013. She is currently registered on the non-practicing roll of admitted attorneys. She has since worked in various legal and accounting positions which includes negotiating lease agreements for high profile retailers in Shopping Centres across South Africa.

 

She also managed the Property Management Division of a leading Industrial Property Company in the Northern Suburbs of Cape Town, where her main functions focused on accounting and providing legal advice to corporate clients.

 

At GVS, Marietjie oversees the bookkeeping matters. Marietjie believes that family is very important and she has therefore chosen to be employed at the firm on a mornings-only basis.