Western Cape: +27 (0)21 914 0513 | Namibia: +264 (0)83 331 8170 | Gauteng: +27 (0)12 035 1177
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00

Melissa May

Melissa May

Melissa May

Candidate Attorney: Western Cape

Afrikaans

Melissa het die graad LL.B aan die Universiteit van Stellenbosch in 2020 verwerf. Sy het in 2021 by GVS aangesluit as ‘n kandidaatprokureur. Sy is gedrewe, doelgerig en streef voortdurend daarna om haar kennis binne die regsveld te vergroot.

 

Sy stel veral belang in Litigasie en Handelsreg. Melissa is ‘n optimistiese individu en glo dat geen probleem sonder ‘n oplossing is nie. Sy neem aktief deel aan gemeenskapsgeleenthede en sit tans as die ondervoorsitter van die Universiteit van Stellenbosch se sokkerklub.

 

In haar vrye tyd geniet Melissa dit om sokker te speel en tyd saam met haar geliefdes deur te bring.

 

Sy is veral geroer deur die aanhaling:

 

As bediening onder jou is; leierskap gaan jou te bowe.

English

Melissa obtained the degree LL.B from the University of Stellenbosch in 2020. She joined GVS in 2021 as a Candidate Attorney. She is driven, goal orientated and continously strives to increase her knowledge within the field of law.

 

She is particularly interested in Litigation and Commercial Law. Melissa is an optimistic individual and believes that no problem is without a solution. She is actively partaking in community events and currently sits as the Vice Chairperson of the University of Stellenbosch’s Football Club.

 

In her spare time, Melissa enjoys playing football and spending time with her loved ones.

 

She is especially moved by the qoute:

 

If serving is below you; leadership is beyond you.