Western Cape: +27 (0)21 914 0513 | Namibia: +264 (0)83 331 8170 | Gauteng: +27 (0)12 035 1177
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00

Ruth Beukes

Ruth Beukes

Ruth Beukes

Personal Assistant: Western Cape
Afrikaans

Ruth het diens aanvaar op 1 Mei 2020 by GVS as persoonlike assistent vir Albert van Zyl.

 

Nadat sy skool verlaat het, was sy by drie prokureursfirmas werksaam, waarvan een vir 31 jaar was. Sy het ondervinding in litigasie, skuldinvorderings en egskeidingsake.

 

Beide haar twee seuns en hulle gesinne is woonagtig in Kanada en derhalwe sien sy hulle selde. Gelukkig geskied kommunikasie gereeld telefonies en per WhatsApp. Haar tydverdryf is lees, naaldwerk en stap langs die see. Sy is ook baie lief vir plante en tuinmaak en geniet die natuurlewe.

English

Ruth accepted employment on 1 May 2020 at GVS as personal assistant to Albert van Zyl.

 

After leaving school, she worked for three law firms, one of which was for 31 years. She has experience in litigation, debt collection and divorce matters.

 

Both her two sons and their families reside in Canada and therefore she rarely sees them. Fortunately, communication takes place regularly by telephone and via WhatsApp. In her free time she enjoys reading, sewing and take a walk on the beach. She also loves plants and gardening and enjoys spending time in nature.