Western Cape: +27 (0)21 914 0513 | Namibia: +264 (0)83 331 8170 | Gauteng: +27 (0)12 035 1177
Office Hours: Mon-Thurs: 8h00 - 16h30 | Fri: 8h00 - 16h00

Tayla Page

Tayla Page

Tayla Page

Candidate Attorney: Western Cape

Afrikaans

Tayla het die graad LL.B aan die Universiteit van Stellenbosch in 2021 verwerf. Sy het in 2022 by GVS SA aangesluit as ‘n kandidaatprokureur en is gretig om te leer, te groei en waardevolle ondervinding binne die firma op te doen. Tayla het ‘n groot belangstelling in handelsreg, arbeidsreg en teenkorrupsiemaatreëls. Sy glo haar toewyding en deursettingsvermoë vir harde werk sal haar lei na ‘n betekenisvolle en impakvolle loopbaan binne die regsveld.

 

Buite die kantoor geniet Tayla dit om aktief in die buitelug te wees, tyd saam met haar vriende en familie deur te bring en is ‘n ywerige ondersteuner van rugby.

 

Sy word gelei deur die aanhaling deur Thuli Madonsela:

 

Through life I have learned that the most important critic whose judgment of my actions matter is my conscience.

English

Tayla obtained the degree LL.B from the University of Stellenbosch in 2021. She joined GVS SA in 2022 as a Candidate Attorney and is eager to learn, grow and gain valuable experience within the firm. Tayla has a great interest in commercial law, labour law and anti-corruption measures. She believes her dedication and tenacity for hard work will lead her to a meaningful and impactful career within the field of law.

 

Outside of the office, Tayla enjoys being active outdoors, spending time with her friends and family and is an avid supporter of rugby.

 

She is guided by the quote by Thuli Madonsela:

 

Through life I have learned that the most important critic whose judgment of my actions matter is my conscience.